Kodering En Robotika Advanced Vlak 2 Leerdersboek

R 40,00

Description

Advanced Vlak 2-leerders bou en kodeer hulle eie volledige funksionele slimtuin. PIP die robot lei leerders om les vir les te vorder. Praktiese aktiwiteite moedig leerdergesentreerde leer en onderrig aan, en fokus daarop om veilig met elektronika te werk wanneer hulle DCmotors, sowel as gonsers, oordraers, potensiometers, LED’s, drukknoppies, kantelskakelaars, afwaartste skakelaars en meer byvoeg. Duidelike foto’s van stroombaanbou en skermskote van gekodeerde teks leer hulle die sleutelkennis, vaardighede en waardes wat die leerders help om stap vir stap te vorder, van waar hulle kode in ’n gesimuleerde omgewing skep en toets, tot ontfouting, oplaai en uitvoer van die program wat hulle geskep het. ’n Meegaande stel verskaf al die komponente wat leerders sal nodig hê om stroombane vir hulle projek te bou.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190745226