Kodering En Robotika Novice Grondvlak

R 40,00

Description

Daar is vier vlakke in die Novice stroom, wat lei na die Apprentice stroom. Grondvlak is die eerste vlak in die Novice stroom. Leerders word aan die wêreld van kodering en robotika voorgestel deur rekenaardenke, en hoe rekenaars en robotte “dink”. Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos uitknipwerk en plakkers verbeter hand-oog-koördinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede. Volkleurillustrasies en hoëgehaltefoto’s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel. Volkleurillustrasies en hoëgehaltefoto’s word gebruik om sleutelkennis,-vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190741686