Mind the Gap-studiegids vir Fisiese Wetenskap Deel 1: Fisika Graad 12

R 0,00

Description

Die Departement van Basiese Onderwys is verheug om die tweede uitgawe van die reeks Mind the Gap-studiegidse vir Graad 12-leerders bekend te stel. Hierdie studiegidse gaan voort met die vernuwende en toegewyde poging deur die DBO om die akademiese prestasie van Graad 12-kandidate in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen te verbeter.

Additional information

Authors RSA Dept of Education
Language Afrikaans
Publisher Department of Basic Education
ISBN 9781431519378