Nasionale Kurrikulumverklaring Graad 10 – 12 (Algemeen) Dans Teorie en Geskiedenis

R 0,00

Description

Die vak Dans het nog nooit voorheen ‘n skoolhandboek gehad nie. Onderwysers moes maar altyd hulle eie materiaal versamel uit primêre bronne soos mense, programme en resensies, en sekondêre bronne soos boeke, joernale en webblaaie. Dit het beteken dat nie alle onderwysers van dieselfde bron af gewerk het nie.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher RSA Department of Basic Education
ISBN 978BDANTH08AX