Oxf Afrikaanse Skoolwoordeboek

R 40,00

Description

Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat di� woorde wat leerders in hulle handboeke te�kom, ge�dentifi seer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190723958