Oxf Suk Wiskunde Gr7 LB (CAPS)

R 40,00

Description

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ‘n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryke inhoud en die omvattende leiding vir Wiskunde. As onderwysers en leerders Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190422042