Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerdersboek

R 40,00

Description

Die gewilde Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling regdeur die jaar behou word.

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190416614