Description
Paddy en Lilly woon in Kummage Manor saam met mnr en mev Finch. Paddy is ‘n stoute konyn. Lilly is ‘n dom en lui hen, hoewel sy dikwels eiers met twee eiergele lê, wat haar die gunsteling van mev Finch maak. ‘n Heerlike duo – Paddy en Lilly – gaan kinders en jong tieners geamuseerd hou en baie vermaak in hierdie prettige storieboek met pragtige illustrasies.




