SLAAG Lewenswetenskappe Graad 12 KABV Digital Edition

R 120,00

Description

SLAAG Lewenswetenskappe se volledige oorsig van die Graad 12 Lewenswetenskappe-kurrikulum sal jou help om vir ‘n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: Opsommings van inhoud wat deur die eksamen gedek word, voorbeeldvrae en hulle antwoorde inligting oor hoe om vrae gebaseer op begrip, die onttrekking van data, sketse, diagramme, tabelle, grafieke, skaal en hipoteses, te benader definisies van sleutelwoorde en wenke om jou deur die eksamen te help. Graad 12 Lewenswetenskappe kort en kragtig saamgevat!

Additional information

Authors Annemarie Gebhardt, Bridget Farham, Peter Preethlall, Sagie Pillay
Language Afrikaans
Publisher Cambridge University Press South Africa
ISBN 9781316092408