Description
SLAAG Wiskunde se volledige oorsig van die Graad 12 KABV Wiskunde-kurrikulum sal jou help om vir â?’n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: Opsommings wat die nodige inhoud en vaardighede dek, tipiese eksamenvrae en hulle antwoorde en nuttige eksamenwenke. Graad 12 Wiskunde kort en kragtig saamgevat!




