Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Ontvoer!

R 40,00

Description

Toe die weeskind, David Balfour, van sy huis vertrek om sy onbekende oom te ontmoet, het hy nie geweet watter ongelooflike avontuur vir hom voorl� nie. Keer op keer bevind hy homself in verskriklike gevaarlike situasies. Eers probeer sy verbitterde oom hom doodmaak. Daarna word hy amper deur ‘n bemanning moorddadige seerowers vermoor en toe soek die Koning se soldate hom. Sal hy ooit weer veilig wees? Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190406158