Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Robinson Crusoe

R 40,00

Description

Hy is op ‘n verlate eiland gestrand, en Robinson Crusoe moet leer om te oorleef. Aan die begin is hy alleen – maar toe kom kannibale op die eiland aan, met ‘n gevangene. Kan Crusoe die man red? Of sal dieselfde lot hom tref? En sal hy ooit lewendig van hierdie eiland wegkom? Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190401801