Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Skateiland

R 40,00

Description

Jim Hawkins is maar net ‘n herbergier se seun. Hy dink nie eers aan seerowers of skate nie – totdat ‘n man wat homself ‘Die Kaptein’ noem daar aankom en ‘n kaart saam met hom bring. Kort op sy hake is die gevaarlike Blinde Pew en sy bende. Maar dan sterf ‘Die Kaptein’ – en nou het Jim sy kaart, en daarmee saam, die sleutel tot die geheim van Skateiland. Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780199077113