Storieboom Fase 18 Klassieke Stories: Verhale van Sherlock Holmes

R 40,00

Description

Sherlock Holmes, bygestaan deur die getroue dr. Watson, moet sy ongelooflike kennis en al sy uitgeslapenheid gebruik om vier raaiselagtige sake waarby �n rot, �n groot blou juweel en �n bekende resiesperd betrokke is, op te los � en �n jong vrou is in groter gevaar as wat sy besef. Aangepas vir Oxford Storieboom deur Antoinette Stimie

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Oxford University Press Southern Africa
ISBN 9780190402563