Thabo en die Klein Drakie

R 40,00

Description

Thabo gaan die bos in om kos te jag omdat hul rivier besoedel is. Hy ontdek ‘n goue eier wat hy langs sy kampvuur sit. Gedurende die nag broei die eier uit. Thabo is verbaas, want ‘n draakjie broei uit die eier. Hy kyk na haar en hulle word goeie vriende. Dit is die eerste in ‘n reeks van Thabo se avonture met die draak.

Additional information

Authors Malie Olivier
Language Afrikaans
Publisher Verity Publishers
ISBN 9781928348382e