Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwysersgids Lifetime License

R 99,29

Description

Shuters Top Klas Aardrykskunde is deel van die handelsmerkTopklas-reeks virVOOnHierdie Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (OHP) het die volgende voordele: nÔÇótDie Pakket sluit die Onderwysersgids(OG) en ander ekstra klaskamerhulpbronne in. nÔÇótDie OHP bevat h hersieningswerksvelboekie, tesame met nasienriglyne wat h kort saamvattende aktiwiteit verskaf vir elke eenheid wat in die Leerdersboek gedek word.nÔÇótDie OG dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede. nÔÇótDit verskaf metodologiese leiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit.nÔÇótDit verskaf antwoorde vir alle aktiwiteite en formele assesserings.nÔÇótDie het h eenvoudige, gebruiksvriendelike ontwerp.nÔÇótDit gee nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek.nnBeskikbare komponente: nnShuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek nnShuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket n(Ook in Engels beskikbaar)

Additional information

Authors
Language Afrikaans
Publisher Shuter and Shooter Publishers
ISBN 9780796049643