Description
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-handelsmerkreeks vir die VOO en het die volgende kenmerke: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak. Bied stap-vir-stap leiding aan die onderwyser. Het ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp. Verskaf’n Onderwysersgids en ander bykomende hulpbronne.




