Description
Viva Afrikaans Huistaal Graad 10 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 10â12 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ân genotvolle en stimulerende wyse te verken.




