Description
Die Onderwysersgids bied die volgende: ⢠Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek en die Leesboek. ⢠Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word. ⢠Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is. ⢠ân Gratis CD met die memoranda van die onderskeie aktiwiteite in beide die Leerderboek en die Leesboek, assesseringsvorms, toetse en vraestelle. Hierdie dokumente word in Word-formaat aangebied sodat veranderinge maklik aangebring kan word. Die CD sluit ook die voorlesings van die luistertekste en videogrepe in.




