Viva Geskiedenis 11 Onderwysersgids (CAPS)

R 40,00

Description

Die Leerderboek is omvattende handboek en brondokument. Hoeveel daarvan jy gebruik en aanpas hang van jou onderrigkonteks af. Indien jy jou in stedelike omgewing met toegang tot die Internet en biblioteke bevind, kan jy verdere materiaal bekom. Indien jy egter in leeromgewing is met min toegang tot ander bronne, sal die Leerderboek jou van voldoende materiaal voorsien om die Kurrikulum Assesseringsbeleidstelling (KABS) te dek.

Additional information

Authors EA Horner, G Nattrass, JA Wallace, JT Hobbs, KL Angier, KL Angier • JT Hobbs • EA Horner • RL Mowatt • G Nattrass • JA Wallace, RL Mowatt
Language Afrikaans
Publisher Vivlia Publishers
ISBN 9781430729525